A Travellerspoint blog

Lekker Afrikaans

For my Afrikaans family and friends

sunny 32 °C

Vanoggend moes ek by Dick Smiths 'n draai maak om TV kabels te koop om die satelliet TV funksioneel te maak binne en buite die karavaan. Ek het net begin om my behoeftes aan die jong verkoopsman te verduidelik toe hy my vra of ons Afrikaans kan praat. Hy moes my aksent opgetel het of ek lyk soos 'n tipiese Afrikaner. Dit was tog te lekker om in Afikaans bedien te word in 'n vreemde land. Hier is duisende (ek het gehoor dit is amper 200,000) Suid Afrikaners in Perth en jy hoor gereeld mense Afrikaans praat op straat.

Perth is soos Pretoria by die see.

Posted by KobusM 23:39 Archived in Australia

Email this entryFacebookStumbleUpon

Table of contents

Comments

Uitstekend, ek het Vrydag n bestelling vir n Workmax (JCB) gekanseleer omdat die verkoopsman(Willemse)wat Afrikaans magtig is,in Suid-Afrika met Afrikaans as een van die land se amptelike landstale, weier om Afrikaans met n klient te praat. Goed om te verneem dat daar mense in die buiteland is wat graag ons taal wil besig.By sommige van ons mede Afrikaners is dit blykbaar n skande om Afrikaans te praat want die Regering van die dag misken ons taal om elke hoek en draai en stel die voorbeeld aan burgers van hierdie mooi land.

Groete en bly Afrikaans praat waar jy kan!!

by Rob Malan

You guys must watch-out for the cyclones as you drive up north....greetings from us all here in Se.

by Jason S

Comments on this blog entry are now closed to non-Travellerspoint members. You can still leave a comment if you are a member of Travellerspoint.

Enter your Travellerspoint login details below

( What's this? )

If you aren't a member of Travellerspoint yet, you can join for free.

Join Travellerspoint