A Travellerspoint blog

Dip 'n Ouma

For my Afrikaans friends and family

Ek kan dit nie glo nie. Ons is in Halls Creek in die middel van die Kimberley en Outback en Lorraine het Ouma karringmelk beskuit in die lokale IGA supermark gekry. Die Suid Afrikaanse invloed strek wyd!

So, more oggend dip ek 'n Ouma.

Ouma Beskuit in die Outback

Ouma Beskuit in die Outback

Posted by KobusM 18:26 Archived in Australia

Email this entryFacebookStumbleUpon

Table of contents

Comments

Wow, dit is ongelooflik!! Sou nou wat wou gee om self ook so 'n ouma te kan dip! Geniet dit Kobus :) Ons geniet die lang naweek en het uiteindelik lekker sonskyn weer hier in Örebro, maar hulle voorspel alweer sneeu vir oor die naweek, kan jy glo!! Groete aan Lorraine en mooi bly! Tiekie

by Tiekie Swart

RSA se produkte is tog nie so sleg as wat ons dink nie. Afweet die gebruikers daarvan dalk nie van beter nie.Kom nou net uit die hisoitaal in Humansdorp en hulle gee ook Ouama se beskuitjies aan die pasiente.

Groete

by Rob Malan

Comments on this blog entry are now closed to non-Travellerspoint members. You can still leave a comment if you are a member of Travellerspoint.

Enter your Travellerspoint login details below

( What's this? )

If you aren't a member of Travellerspoint yet, you can join for free.

Join Travellerspoint